Open binnekort  · a new South African studio, launching soon
Binnekort  ·  A new South African studio

Skép tuiste.

We make the objects a life is lived around — lighting, planters, vases, and the quiet, useful pieces of a gathered home. Die ateljee open binnekort.

The first pieces are coming. This is where it begins.
Wat ons glo  ·  What we believe

Ons maak nie net goed nie —
ons skép stukke wat bly.

Pieces that quiet the morning chaos in your cupboards. That hold the plant your ouma gave you. That light the table where your people linger a little longer.

Put the phone down. Pull the chair in.
Hierdie is die stukke waarom 'n tuiste gebou is.

Wat oppad is  ·  What's coming

Everything begins with one word. Skép — to create. It orders the whole studio.

skép orde the organisers that quiet a morning
skép lewe planters and vases for living things
skép atmosfeer the warm glow a room gathers around
skép tuiste create home
Die versamelings  ·  The collections

Drie werkwoorde. Een tuiste.

Elke versameling is 'n werkwoord. Die eerste stukke kom saam met die ateljee se opening — dit is net die begin.

Organiseerde laai — Skép Orde versameling

skép orde

create order

3D-gedruk · plaaslike PLA

Organiseerders en houers wat die oggend stil maak. Alles op sy plek — sonder moeite.

by Gridfinity

Binnekort oppad
Skép Lewe — planter, 3D-gedruk met plaaslike PLA

skép lewe

create life

3D-gedruk · plaaslike PLA

Planters en vase wat plek maak vir groen vingers. Die plant wat jou ouma vir jou gegee het, kry nou 'n tuiste.

Binnekort oppad
Skép Atmosfeer — Karoo-lamp in gebruik, 3D-gedruk met hout-detail

skép atmosfeer

create atmosphere

3D-gedruk · PLA met hout-detail

Lig vir die aande wat later word — en die kuier wat daaronder gebeur. Die lamp gaan eerste aan, die res volg vanself.

Binnekort oppad
Hoe ons maak  ·  How we make

Presies gedruk.
Met die hand afgerond.

Ons ontwerp elke stuk self en druk dit met PLA — 'n materiaal wat hier in Suid-Afrika gemaak word. Die masjien hou die toleransies wat 'n hand nie kan hou nie: die naat wat sit, die pas wat nie losraak nie.

For our standing lamp and table lamp, we bring in solid wood dowels — for the warmth and weight that printing alone can't give. Wood where it earns its place, not for the sake of it.

Alles word in Pretoria gemaak. Stoepstyl: die stilte van Kaaps-Hollandse vorm, die eerlikheid van Skandinawiese funksie.

Self ontwerp en gedruk

Designed and 3D-printed in-house

Plaaslike PLA, houtpenne waar dit tel

SA-made PLA · wood dowels on the lamps

Gemaak in Pretoria

Made in Pretoria — Stoepstyl design

Proses: maker se hande vorm 'n stuk in die ateljer — stadig-beweging
Vir wie ons maak  ·  Who it's for

Vir die stadige bouers.

This is for the ones who'd rather have one good thing than three forgettable ones. Who fill a home over years, not in a weekend. Who set the table because that's simply how it is — dis naweek, dis tyd vir rus en kuier.

If that's you, you're early.
That's the best time to be here.

Wees eerste  ·  Be first

Wees die eerste om te weet.

Leave your email and we'll tell you the day the ateljee opens — first pieces, first names, first chance to bring one home.

No noise in between. Just a quiet word when it's ready.

Geen spam nie
'n Geldige e-posadres is nodig  ·  Please enter a valid email

One message, when it matters. Niks meer nie.

dankie

Ons laatweet jou sodra Skép Ateljee se deure oopmaak.

One message, when it matters. Niks meer nie.